Donateurs, lede en begunstigdes – verbind vir diens en gemeenskapsopbou.
Ondersteun ons projekte deur finansiële bydraes of borge wat 'n direkte impak op die gemeenskap maak.
Skenk NouWord deel van ons aktiewe netwerk van Vryburgers wat hand bysit met diens en gemeenskapsopbou.
Sluit AanOns fokus op projekte soos die "Kos vir Kinders-projek" om hulp te verleen waar dit die nodigste is.
Lees MeerOns missie is om donateurs, begunstigdes en lede te verbind sodat ons die gemeenskap kan dien en ondersteun.
Lees meer oor ons missie →